Greife auf kostenlose Karteikarten, Zusammenfassungen, Übungsaufgaben und Altklausuren für deinen EBW Kurs an der University of Cape Town zu.
Wat is die rolspelers van ekonomie?
(Elemete van die ekonomiese siklus)
Die Staat
Huishoudings
Ondernemings
Buitelandse sektor
Na wat verwys die staat?
Verwys na die mense wat deur die burgers gekies is om die land te regeer
Wat vorder die staat in?
Belansting by mense en besighede
Vir wat word belasting gebruik?
Om die land te verbeter
Vir wat word die belasting gebruik om die dorp beter te maak?
Bou en inhouding van paaie
Bou van nuwe hospitale
Bou van nuwe skole
Vir watter diensteaan burgers word belastinggeld gebruik?
Gesondheidsorg
Onderwys
Na wat verwys 'n huishouding?
Mense wat saam bly, wat 'n gesamintlike inkomste het en saam ekonomiese besluite neem
Uit wat bestaan huishoudings?
Gesinne en groepe, kan ook 1 persoon wees
Wat wod huishoudings genoem?
Verbruikers
Hoe verdien lede in huishoudings geld?
Deur te werk
Hoe kan huishoudings selfstandig wees?
Werk vir onderneming of regering
Wat is ekonomie?
Kan verduidelik hoe skaars hulpbronne gebruik word om behoeftes te bevredig
Greife kostenlos auf tausende geteilte Karteikarten, Zusammenfassungen, Altklausuren und mehr zu.
Jetzt loslegen